Albert A. Michelson

Albert Abraham Michelson

Albert Abraham Michelson (Strzelno (Posen), 19 Desember 1852 Pasadena (Kalifornië), 9 Mei 1931) was 'n Amerikaanse fisikus gebore in Pruise, nou Pole, wat veral bekend was vir sy werk oor die meting van die spoed van lig, met 'n eksperimentele interferometer, en in die besonder deur die Michelson-Morley-eksperiment.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne